Lori Loughlin

Lori Loughlin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lori Anne Loughlin
Geboorte 28 Julie 1964 (1964-07-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lori Loughlin (gebore 28 Julie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Secret Admirer (1985) en Old Dogs (2009), en in die televisiereekse Full House (1987) en Summerland (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy